NewsSchools

EG Jansen redenaars presteer

Die skool wens die leerders alle sterkte toe met die finaal.

Hoërskool Dr EG Jansen is trots op vier van sy leerders wat onlangs na die landsfinaal van die nasionale redenaarsliga deurgedring het.

Hulle is Vianette de Kock (Graad 12), Kime Steenkamp (Graad 12), Shaniqua Steenkamp (Graad Agt) en Jordan Coetzee (Graad 11).

Lees Ook: EG Jansen maak weer harte oop teenoor die gemeenskap

Lees Ook: EG Jansen spog met nuwe hoofleiers

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button