Graad Vyf (agter): Lodewyk Marais, Clea Theron, Megan-Lee Myburg, San Cilliers en Min Cilliers
Voor: Megan Theron, Michiel Botha en Denay Lubbe. Inlas: Anja Mertens (links) en Henrico Paulsen (regs).
Laerskool Westwood het onlangs hul top akademiese presteerders vir die derde kwartaal aangewys.
Graad Vier (agter): Dinique van Rensburg, Chan Nienaber, Shakira Smit, Hayley du Preez en Mia Coetzee. Voor: Joshau Strydom, Rikus Dye, Cal Botha en Zanru le Roux. Inlas: Zackery van Dyk.
Graad Sewe (agter): Abigail Raats, Kaitlyn Scheepers, Taden Bisschoff, Elektra Skordis en Gideon Labuschagne. Voor: Dewande Smit en Mieke Haasbroek.
Graad Ses (agter): Chante Coetzee, Lewis Jansen van Rensburg, Xianique Joubert, Minique Grobler, Shaelee Hoy, Shaelyn Hoy en Logan Theron Voor: Divan Labuschagne, Declin Evans en Jayden Deysel