News

Corries se ruiters maak skool trots

Die skool wens die leerders sterkte toe met die res van die seisoen.

Laerskool Concordia is trots op twee van sy leerders, Simone Theunissen en Cara Keef wat onlangs verkies is tot die Gauteng-perdryspan wat by SA’s tussen 26 en 29 September gaan deelneem.

Lees Ook: Oosterlig se ruiters van die windjie

Lees Ook: EG-ruiters maak skool trots

Cara Keef.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button