Schools
EG-ruiters maak skool trots
EG Jansen wens die ruiters sterkte toe met die res van die seisoen.
Hoërskool Dr EG Jansen is trots op sy ruiters wat die skool se naam onlangs hoog gehou het tydens die Sanesa Ekurhuleni en Sedibeng High School Qualifier 1 te Kyalami Equestrian Park (KEP).
Die leerders het uitstekende resultate behaal.
Verder wens die skool Danika Coetzee geluk wat ‘n derde en vierde plek in die 1m-klas behaal het.
Lees Ook: EG Jansen maak druppel vir druppel ‘n verskil met bloedskenkdag
Lees Ook: EG Jansen se leiers aangekondig
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



