Schools

Jansies se Klas van 2022 opgewonde oor matriekuitslae

Die skool het sy trots uitgespreek oor die Klas van 2022.

Hoërskool Dr EG Jansen het ‘n slaagsyfer van 98.6% behaal.

Dit is ‘n afname van verlede jaar se slaagsyfer van 98.8%.

‘n Totaal van 214 matrieks het eksamen geskryf en 77% het geslaag met universiteitsvrystelling.

“Ons is baie trots op die martriekuitslae. Dit het gepaard gegaan met harde werk. Die skool wens die klas van 2022 alles van die beste toe vir die toekoms,” het die skoolhoof, Leon de Beer, gesê.

Also Read: Matrics: There is a second chance to follow your dream career

Also Read: Matrics ready for final exams

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button