Local news
Nuwe voorsitter en ondervoorsitter vir Helpende Hand Boksburg
Lede van die publiek was genooi om die vergadering by te woon waar 'n nuwe dagbestuur gekies is.
Annerie en Danie du Pisanie is onlangs tydens ‘n vergadering te NG Kerk Witfield verkies as die nuwe voorsitter en ondervoorsitter van Solidariteit Helpende Hand Boksburg-tak.
Solidariteit Helpende Hand is ’n nie-winsgewende organisasie wat veral betrokke is by behoeftige skole, ouetehuise, individuele gesinne en wit plakkerskampe.
Vir meer inligting oor die organisasie, volg Solidariteit Helpende Hand Boksburg op Facebook.
Lees Ook: Helpende Hand het publiek se hulp nodig
Lees Ook: Ondersteun Boksburg Helpende Hand se Ons Winkel
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



