Local news

Jansies vier Braaidag en die Bokke

Die Bokke sal op 1 Oktober om 21:00 Tonga aanpak.

In die lig van Nasionale Braaidag en die Wêreldbeker het Hoërskool Dr EG Jansen op 22 September ‘n pretdag gehou.

Leerlinge het groen- en goud aangetrek om hul ondersteuning aan die Bokke te wys en daar was verskeie aktiwiteite, soos glybane, waaraan die leerders kon deelneem.

Daar ook gebraai en leerders kon boereworsrolle geniet.

Lees Ook: #GOBOKKE: Bokkoors loop hoog by Laerskool Goudrand

Lees Ook: Boksburg Rugbyklub se Wonnie staan vierkantig agter die Bokke

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button