Kaylen Steenekamp van Hoërskool Dr EG Jansen is verkies is tot die Gauteng o16 Gauteng netbalspan.
Sy sal Gauteng verteenwoordig by die All Ages Netbaltoernooi wat 16 tot 19 Junie gaan plaasvind.
Lees Ook: EG Jansen se hoof lê die tuig neer
Lees Ook: EG Jansen se leiers aangekondig
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



