Schools

EG Jansen se leiers aangekondig

Die skool glo die nuwe leiers is gereed om die leisels oor te neem.

Hoërskool Dr EG Jansen het onlangs sy nuutverkose hoofleiers vir 2024 aangekondig.

Hulle is:
Hoofseun: Markus Delport
Hoofdogter: Lanique Steyn
Onderhoofleiers:
Akademie: Duwan Potgieter en Jo-Ann Pryor
Kultuur: Rowan Batt en Kyra Pratt
Sport: Gerhard van Aswegen en Lumé Fourie
Sosiaal: Ettienne Smit en Klarissa Steenkamp

Lees Ook: EG Jansen maak weer harte oop teenoor die gemeenskap 

Lees Ook: ATKV help behoeftige leerders met hul sop-in-‘n-bottel projek

   

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button