Local news

Oosie boogskutters mik hoog by toernooi

Die skool wens die leerders geluk met hul prestasies.

Hoërskool Oosterlig spog met twee leerders wat onlangs uitgeblink het by die Nasionale Boogskietkompitiesie wat in Kimberley uitgespook is.

Stefan Booysen het ‘n derde plek behaal in die Graad 12 seunsafdeling.

Kayleigh van Helden.

Kayleigh van Helden het ‘n tweede plek Graad 11 dogtersafdeling losgeskiet asook ‘n derde plek in die 3D Dogters.

Van Helden het ook ‘n algehele tweede plek behaal.

Also Read: Gholfspeler hou Oosterlig se naam hoog

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button