Schools

Gholfspeler hou Oosterlig se naam hoog

Die skool is trots op die leerder se merkwaardige prestasies op die gholfbaan.

Juvandré Olivier van Hoërskool Oosterlig het sover ‘n goeie seisoen op die gholfbaan.

Olivier het derde geëindig in Ekurhuleni en is ook opgeneem in die IPT-span vir gholf.

Verder toer die talentvolle gholfspeler in September na Durban om aan ‘n interprovinsiale toernooi deel te neem.

Die skool wens Olivier geluk en sterkte toe met die komende toernooi.

Lees Ook: Mnr en Mej Oosterlig aangewys

Lees Ook: Oosterlig se tennisspelers maak reg vir SA’s

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button