Hoërskool Oosterlig leerder Larissa Lombard, het onlangs weggestap as nasionale wenner by die Interschools Public Speaking League vir 2024 by die Universiteit van die Witwatersrand .
Lees Ook: Gholfspeler hou Oosterlig se naam hoog
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



