Local news

Laerskool Witfield se leiers vir 2026 aangewys

Die nuwe leiers is gereed om die leisels oor te neem.

Laerskool Witfield het onlangs sy prefekte vir 2026 aangekondig.

Sebastian Swanepoel en Paballo Kumalo is as voorsitters verkies terwyl Eben Koen, Arno Loots, Zivah Bell en Princess Munikwa ondervoorsitters is.

Paballo Kumalo.

Die ander leiers is Okuhle Dlamini, Leah Favrich, Levi Favrich, Amoré Harmse, Quinique Jerling, Nicolene Kitching, Buhle Lukhele, Madira Makadikoa, Ompha Manaha, Hlompho Masete, Ruvimbo Mudzimiri, Criselda Mvelase, Ntando Nene, Ulrig Nortje, Bakang Nyamwega, Bianey Rohlandt, Michaela Sabuwa, Jaylon Snyman, Shamiso Stemela en Esihle Zikizela.

Lees Ook: Laerskool Witfield announces top achievers

Lees Ook: Laerskool Witfield se leerders haal uit met kunswerke

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button