Jessica Phillips, ‘n Graad Agt leerder van Hoërskool Oosterlig, het by die SACSSA Invitational Athletics uitgeblink wat op 10 September by die Germiston Stadion plaasgevind het.
Sy het Oosterlig se naam hoog gehou deur ‘n derde plek in die 200m sowel as die 400m te behaal. Sy kwalifiseer om aan die SACSSA nasionale kampioenskappe later die maand te gaan deelneem.
Lees Ook: Skrywers by Oosterlig vaar goed
Lees Ook: Oosterlig kondig top presteerders aan
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



