Schools

Baanies praat dinge uit by redenaarskompetisie

Dié gladdebekke van Laerskool Baanbreker het hulle skool se naam hoog gehou tydens die redenaarskompetisie.

Laerskool Baanbreker spog met leerderes wat puik presteer het by die Westwood Prestige Afrikaans Redenaarskompetisie op 8 September deur eerste plekke te behaal.

Lees Ook: Baanbreker se krieketspelers blink uit

Lees Ook: Eerste vroulike hoof aan stuur van Laerskool Baanbreker

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button