Schools

Baanbreker se krieketspanne kook

Die spanne het hul skole se naam hoog gehou.

Laerskool Baanbreker spog met twee krieketspanne, ‘n tweede span en o-10’s, wat hierdie jaar as die Boksburg A-Liga wenners weggestap het.

Die skool wens die spanne en hulle afrigters, CW Westcott (tweede span) en Divann Sevenster en Eshan van Schalkwyk (o-10) geluk met hulle prestasie.

Lees Ook: Eerste vroulike hoof aan stuur van Laerskool Baanbreker

Lees Ook: Baanbreker se krieketspelers blink uit

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button