Hoërskool Oosterlig se hoofleiers vir 2023 saam met Francois Nel (skoolhoof) is William Reid en Megan Butcher (onderhoofleiers), Heinard Stroebel en Bianca Swart (hoofleiers), Jocelyn Hobbs en Ryan de Sousa (onderhoofleiers) en Sunette van der Walt.
Hoërskool Oosterlig het onlangs sy nuutverkose leiers vir 2023 aangekondig.