Schools
Corries blink uit op die gholfbaan
Die gholfspelers van Laerskool Concordia het die skool se naam hoog gehou.
Laerskool Concordia is trots op sy A-gholfspan wat tweede geëindig het in die liga met die IPS en derde met die zero handicap op 8 November by die Kempton Park gholfbaan.
Also Read: Hier is Laerskool Concordia se nuwe leiers
Also Read: Top presteers by Laerskool Concordia
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



