Schools

Oosterlig se matrieks blink uit

Die skool is trots op die matrieks se uitslae.

Hoërskool Oosterlig spog met ‘n slaagsyfer van 98.9 %, wat ‘n styging toon teenoor verlede jaar se 98.03%.

‘n Totaal van 182 matrikulante het eindeksamen geskryf en het saam 185 onderskeidings ingepalm.

Van die leerders het met 78% universiteitsvrystelling geslaag.

Also Read: Oosterlig spog met nuwe leiers

Also Read: Oosterlig kondig top presteerders aan

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button