Schools

Concordia se atlete op pad na SA’s

Die skool wens die leerders sterkte toe met die kampioenskappe.

Laerskool Concordia is trots op drie van sy atlete wat na die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe deurgedring het wat op 20 en 21 Maart in Pietermaritzburg gaan plaasvind.

Hulle is Jaden Jooste (o10 hekkies), Bohale Mahlo (o10 naellope) en Kevin du Plessis (o12 hekkies).

Also Read: Concordia sluit jaar af met Kersspel

Also Read: Concordia kondig nuwe leiers aan

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button