Ulrich de Swardt, ‘n Graad 12 leerder van Hoërskool Oosterlig, het tydens die interhoër van 17 Februarie die hoogspring rekord vir seuns o19 twee maal gebreek.
Hy het die eerste rekord met 1.95m en die tweede met 2m oortref. Ulrich gaan vanaf 2 tot 5 April aan die SA Kampioenskappe deelneem.
Die skool sien uit na die hoë hoogtes wat Ulrich nog gaan spring.
Lees Ook: Oosterlig spog met nuwe leiers
Lees Ook: Hoërskool Oosterlig se boogskietkampioen
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



