Schools

Baanbreker se atlete vaar goed by SAs

Twee van die skool se atlete het goud gewen.

Vier leerders van Laerskool Baanbreker het hul skool trots gemaak by die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe wat van 23 tot 25 Maart in KwaZulu-Natal plaasgevind het.

Chemike Visser behaal ‘n vyfde plek in die meisies o12 gewigstoot. Melinda van Staden behaal ‘n eerste plek in die o13 meisies hoogspring met ‘n puik afstand van 1.65m. Chelsey Raath behaal ‘n sesde plek in die meisies o13 75m hekkies. Zayden Pistorius behaal ‘n eerste plek in die seuns o10 gewigstoot met ’n nuwe rekord van 11.93m.

Also Read: Baanbreker se top 10 presteeerders aangewys

Also Read: Baanbreker Voortrekkers presteer

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button