Schools

Concordia skaakspelers maak trots

Die skool is wens die leerders geluk met hul prestasies.

Laerskool Concordia is trots op hul skaakspelers wat goed gevaar het by die Ekurhuleni Distrik Skaakkampioenskappe wat onlangs in Alberton plaasgevind het.

Marko Koekemoer, Deegan Maritz en Caleb Green het eerste plekke behaal en Jean Louw ‘n tweede plek.
Die skool het hul trots oor die leerders uitgespreek.

Lees Ook: Boksburg North SAPS round up

Lees Ook: Concordia hokkie bokkie gekies vir Oos-Gauteng span

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button