Laerskool Westwood is die wenners van die Cluster Ses interlaer wat by die Germiston Stadion op 29 Januarie uitgespook is.
Ander skole wat deelgeneem het sluit in Laerskool Goudrand (tweede), Laerskool Witfield (derde), Wit Deep Primary School en Sanelich Academy.
Die skool wens 45 van hul atlete geluk wat na die BLAV byeenkoms op 16 Februarie by Boksburg Stadion deurdring het.
Lees Ook: BAC honours stalwart Pete
Lees Ook: BAC mourns death of long-serving member
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.