Hoërskool Dr EG Jansen spog met Angelique Jansen van Vuuren wat onlangs aan die Tennis SA Nasionale Tennistoernooi in Bloemfontein deelgeneem het
Janse van Vuuren is in die enkel-afdeling agtste geplaas uit 64 spelers van regoor die land.
Verder het sy aan die TSA- Growthpoint Tennistoernooi deelgeneem. Hier het sy 12de in die enkel-afdeling gekom en het tot die halfeinstryd van die dubbels deurgedring.
Die talentvolle tennisspeler is tans 18de nasionaal vir o18 dogters gekeur.
Lees Ook: Tennis teen looks to WTA Tour
Lees Ook: Local learner set to participate in national tennis championships
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



