Schools

Oosies se rugbymanne blink uit

Die skool is trots op die leerders se prestasies.

Hoërskool Oosterlig is trots op sy rugbymanne wat besonders presteer het en in verskeie spanne opgeneem is.

Die leerders is Tristan Else (o19 Akademiesespan), Dylan Jordaan (o17 Valkespan), Dian van Aswegen (o16 Grant Khomospan), Levi Jordaan (o16 Doom Gouws span), Luan Janse van Rensburg (o15 Valkespan), Dilan van Aarde (o15 Valkespan) en Dean Jordaan (o18 Valke Plattelandspan).

Lees Ook: KYK: Nuwe Afrikaanse komedie by Oosterlig verfilm

Lees Ook: Hoërskool Oosterlig se boogskietkampioen

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button