Schools
Baanbreker sien vanjaar behoorlik dubbel
Die leerders was vol glimlaggies op hul eerste dag by die "groot" skool.
Laerskool Baanbreker het vanjaar drie stelle tweelinge en ‘n stel drieling in Graad Een by die skool verwelkom.



Also Read: Laerskool Baanbreker spog met top presteerders
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



