Schools
Wessies se Top 10 aangekondig
Die skool is trots op die leerders wie se toewyding en harde werk vrugte afgepluk het.
Laerskool Westwood het onlangs sy top akademiese uitblinkers vir die derde kwartaal aangewys.


Voor: Tatum Claassen, Bea Lubbe, Franco Graaff, Lianika van der Walt en Zander du Preez.

Voor: Tatum Claassen, Bea Lubbe, Franco Graaff, Lianika van der Walt en Zander du Preez.
Lees Ook: Laerskool Westwood kondig nuwe leiers aan
Lees Ook: Nuwe personeel vir Laerskool Westwood
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



