Sport
ERU ontvang nodige skenking
Die skenking gaan die klub van Reiger Park help om rugby in die gemeenskap te bevorder.
Kersfees het hierdie jaar vroeg gekom vir East Rand United (ERU) toe die Hollywood Foundation onlangs rugbytoerusting aan die klub geskenk het.
Die skenking sluit in dryfsakke, duiksakke, paalbedekkings, keels, truie, sokkies, broeke, mediese sakke en rugbyballe.
Marius de Vos, voorsitter van die klub, het benadruk dat die klub dankbaar vir die toerusting is en het Hollywood Foundation bedank vir die barmhartige gebaar.
Also Read: East Rand United beat Boksburg in nail-biting game
Also Read:East Rand United sukkel teen Vereeniging
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



