Springs Rugbyklub het Boksburg op Olympiapark 47-7 oorrompel.
Die telling was 26-7 in die tuisspan se guns toe die fluitjie blaas vir halftyd.
Boksburg se volgende wedstryd is op 6 Mei teen Vereeniging.
Lees Ook: Lace up for Colgate Race
Lees Ook: Sweet victory for Benoni’s Van Jaarsveld at Colgate Race
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



