Sport

Nigel te goed vir ERU

Die klub gaan Delmas Rugbyklub op 20 April die stryd aansê in Reiger Park.

East Rand United (ERU) het gesukkel teen Nigel Rugbyklub in ‘n Presidentsliga wedstryd by die John Vorster Stadion op 13 April.

Nigel het ERU se eerste span 48-14 geklop.

Die klub se tweede span het nie beter gevaar nie en het 45-0 verloor.

Dit kom na die manne van Reiger Park se 20-15 oorwinning oor Heidelberg op 6 April in Reiger Park.

Also Read: Boksburg North SAPS beat Daveyton SAPS

Also Read: Victory continues to elude ERU

   

Related Articles

 
Back to top button