GalleriesSchools galleries

Nuwe Ankers nie stok siel alleen nie

‘n Hoogtepunt op Hoërskool Die Anker se sosiale kalender is die jaarlikse Besemstok-sokkie waar die nuwelinge van die skool ‘n sokkie bywoon met ‘n besemstok-maat.

Die besemstokkarakters moet self deur die graad agt leerders gemaak word en vanjaar was daar weer geen keer aan die leerders se kreatiwiteit nie.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button