GalleriesSchools galleries

Matrieks vier ’40 days’ by Sonneveld Akademie

Die leerders het die geleentheid gebruik om die skoolhoof, Steven Weber, se kantoor en voertuig 'n ‘mooimaaksessie’ te gee.

Sonneveld Akademie se graad 12 leerders het onlangs hulle ’40 days’ op ‘n prettige wyse afgeskop.

Tydens die gebeure was die onderwysers vir ‘n paar uur in die personeelkamer toegesluit, maar hulle was darem met allerhande lekker eetgoed voorsien.

Die leerders het die geleentheid gebruik om die skoolhoof, Steven Weber, se kantoor en voertuig ‘n ‘mooimaaksessie’ te gee.

Hulle het ook ballonne aan die graad R leerders uitgedeel. Dit simboliseer die einde van hul skoolloopbaan en die begin van die voorskoolse kinders se loopbane.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button