NewsSchools

Stoffberg wys nuwe leiers aan

Die Hoërskool Stoffberg het onlangs sy nuwe dissiplinêre komitee vir 2014 aangewys.

Die meisies is agter  (van links):  Shané Stroh, Lindy Thomas, Cha de Abreu, Dané Jacobsohn, Junique Wepener, Simoné Venter, Lize-Marié Naudé, Bianca Struweg en Vicki Verster. Middel: Jessica Boyd, Anri de Villiers, Chanté Lubbe en Belinda van Eeden. Voor: Cherelee Oberholzer, Monette Joubert en Leandri Zietsman.

IMG_4606_594078529

Die groep seuns van die Hoërskool Stoffberg is gekies om op die dissiplinêre komitee vir 2014 te dien. Hulle is agter (van links):  Tiaan Venter, Wandré Lorentz, Ruco van Niekerk, Marlu Cronjé, Dylan Bezuidenhout, Juandré du Toit, André Kruger, Sheldon Joubert en Wiehan Rudolph. Middel:  Drikus Barnard, Marko Kruger, Dylan Oelofse, Renier Robbertse, Toy Giesing, Albert van Jaarsveld, Christi de Villiers en Etienne Bruwer. Voor: Lohan Coetzee en Dimitri Tsiakos.

IMG_4609_531582781

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button