Die hoof van Hoërskool Die Anker, George Nell, is onlangs bederf met 'n pretrit in ‘n helikopter van Bitline. Toe die helikopter op die rugbyveld geland het, nadat dit 'n paar lae draaie oor die dakke van die skool se klaskamers gemaak het, was die leerders opgewonde om te sien dat dit die hoof was wat uit die helikopter gekim het. Dié pretrit was die begin van 'n projek wat deur die skool geloots is, om skooltrots aan te wakker. Leerders wat die skool se naam met trots uitdra in hul deelname,
Toe die helikopter op die rugbyveld geland het, nadat dit ‘n paar lae draaie oor die dakke van die skool se klaskamers gemaak het, was die leerders opgewonde om te sien dat dit die hoof was wat uit die helikopter gekim het. Dié pretrit was die begin van ‘n projek wat die skool geloots is om skooltrots aan te wakker. Leerders wat die skool se naam met trots uitdra in hul deelname, gedrag en skooldrag word deur hul mede-leerlinge genomineer vir ‘n Trotse-Anker toekenning. Uit die nominasies word twee leerders se name elke vier weke getrek en die leerlinge, saam met hul voog-onderwyser word dan ook beloon met so ‘n preterit in ‘n helikopter, danksy Bitline.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!