CrimeNews

Pa en dogter in arres: Slaap saam met mekaar en pleeg dade met hond

‘n 42-Jarige man en sy 21-jarige dogter verskyn vandag (Maandag) in die Brakpan Landdroshof op ‘n aanklag van bestialiteit en bloedskande. Die twee is Vrydag in hegtenis geneem op dié twee aanklagte en is oor die naweek aangehou tot en met hul verskyning vandag. Volgens inligting het die pa en dogter, wat in Brenthurst woon, …

‘n 42-Jarige man en sy 21-jarige dogter verskyn vandag (Maandag) in die Brakpan Landdroshof op ‘n aanklag van bestialiteit en bloedskande.

Die twee is Vrydag in hegtenis geneem op dié twee aanklagte en is oor die naweek aangehou tot en met hul verskyning vandag.
Volgens inligting het die pa en dogter, wat in Brenthurst woon, glo seksuele dade met mekaar en ook met ‘n hond gepleeg.

Daar is ondermeer beslag gelê op foto’s en video opnames van die dade.
Lede van die Brakpan SAPD het, in samewerking met die Brakpan Dierebeskermingsvereniging, een hond van die perseel verwyder

‘n Tweede hond het glo uitgeglip en word nog vermis.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Thelma Koorts

Thelma Koorts is an editor with a passion for delivering high-quality editorial services that meet the evolving needs of readers and clients. She currently serves as the editor for the Brakpan Herald, Springs Advertiser, African Reporter, and Heidelberg Nigel Heraut. With over 30 years of experience in journalism, her goal is to keep readers informed and updated through informative news from the community to the community.

Related Articles

Back to top button