NewsSchools

Vyf atelete van Die Arend haal die Gautengspan

Die atlete van Laerskool Die Arend het deurgedring na die Gauteng Kampioenskappe in hul onderskeie items.

Die atlete van Laerskool Die Arend het onlangs aan die D5-kampioenskappe deelgeneem in hul onderskeie items. Hulle is voor (van links): Simoné Herbst (150m hekkies), Dolandi Hoffman (70m hekkies), Christiaan Nell (70m hekkies), Hannes Brits (70m hekkies), Elri Zevenster (gewigstoot) en Zeldine Knoesen (hoogspring asook 70m hekkies). Agter:  Quinton Smit (hoogspring), Justin Fourie (80m hekkies), Marcelle du Plessis (gewigstoot), Megan van Heerden (verspreing asook 75m hekkies en 200m hekkies), Machaela van Aardt (gewigstoot), Zanté Saayman (hoogspring asook 150m hekkies en 75m hekkies) en Armand Olivier (gewigstoot). Caitlyn Oosthuizen, Morné Viljoen en Ethan Strydom was afwesig toe die foto geneem is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button