Local newsNewsSchools

Dalwers gee om vir die omgewing en herwin

Die Laerskool Dalview het onlangs met ‘n herwinningsprojek by die skool begin.

Vullisblikke is oral op die terrein aangebring en duidelik gemerk.

Leerders kan koeldrankbottel proppies, bottels en blikke, asook papier van die huis bring en in die houers plaas vir herwinning.

Lees ook:

Dalview kies twee nuwe leiers

By die Laerskool Dalview is daar tweelinge net waar jy kyk

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button