Local newsNews

Beplande kragonderbreking vind Dinsdag plaas

Inwoners moet solank voorsiening maak vir ‘n beplande kragonderbreking wat etlike ure kan duur op Dinsdag, 26 Januarie.

Read the English version here

Vanweë voortdurende pogings om stabiele en betroubare kragvoorsiening aan verbruikers te verskaf, sal die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit (EMM) noodsaaklike instandhouding en herstelwerk uitvoer.

Die instandhouding en herstelwerk vind Dinsdag plaas, by die Brenthurst-substasie. Brenthurst inwoners sal dus vanaf 8vm tot 5nm sonder krag sit .

Die EMM vra omverskoning vir enige ongerief wat veroorsaak kan word en herinner inwoners om alle elektriese toevoerpunte as lewendig te beskou, vir die duur van die onderbreking.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button