Editor's noteLocal newsNews
Diens vir vermoorde EMPD lid vind Vrydag plaas
Die diens vir maj Coert Jordaan, wat verlede Woensdag vermoor is, vind Vrydag (5 Februarie) plaas.
Maj Jordaan was die hoof van die EMPD se Berede Eenheid en is vermoor terwyl hy vis gevang het by Ashton Lake in Springs.
Die diens sal vanuit die AGS Kerk, Brakpan-Wes te Witpoortjieweg 122 plaasvind om 10vm.
Lees ook:
EMPD lid langs viswater vermoor
Burgemeester van Ekurhuleni veroordeel maj Coert Jordaan se moord ten sterkste
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



