MunicipalNews

Opvolg: Waterlek in Glamorganlaan, herstelwerk duur voort

As gevolg van die reuse waterlek het die grond onder die pad weggespoel en ‘n groot sinkgat het ontstaan.

Werknemers van die Rand Waterraad werk onverpoos om die waterpyp in Glamorganlaan te herstel.

Lees: Inwoners kan weer sonder water sit danksy nog ‘n massiewe waterlek

As gevolg van die reuse waterlek  het die grond onder die pad weggespoel en ‘n groot sinkgat het ontstaan.

DA raadslid, Stefanie Ueckermann het gesê dat die pyp herstel sal word, waarna die gat vir eers oopgelos sal word, om seker te maak dat dit nie weer lek nie. Volgens haar kan dit ‘n dag of twee duur.

“Die gat sal dan eers toegemaak word, waarna die pad herstel sal word,” het Ueckermann gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button