Die skole in die dorp was ‘n miernes van bedrywighede. Angstige graad eentjies het hul eerste skooldag beleef en honderde graad agt leerders het hul hoërskoolloopbaan aangepak.
Daar was vanoggend groot opgewondenheid, glimlagte en selfs ‘n paar trane toe honderde graad een leerders hul eerste dag van “groot skool” beleef het.
Kyk hier na meer foto’s:
Eerste skooldag by Laerskool Dalview (1)
Eerste skooldag by Laerskool Dalview (2)
Eerste skooldag by Laerskool Brakpan-Oos (1)
Eerste skooldag by Laerskool Brakpan-Oos (2)
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!






