NewsSchools

Kleintjies hardloop dat die stof so staan

Die atletiekbaan van Laerskool Die Arend het Maandagaand gewemel van die skool se graad een leerders, wat in verskillende spanne teen mekaar meegeding het.

Opgewonde ouers het die kleintjies luidkeels aangespoor en ten spyte van die ysige wind wat gewaai het, het almal die byeenkoms geniet.

Kyk hier na meer foto’s: 

Arende atletiekbyeenkoms (1)

Arende atletiekbyeenkoms (2)

Arende atletiekbyeenkoms (3)

Arende atletiekbyeenkoms (4)

Arende atletiekbyeenkoms (5)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button