Local newsNews
Dis heerlike Lente, die Winter is verby
Vandag (Vrydag) is amptelik die eerste dag van die Lente en hopelik is die koue dae iets van die verlede.

Liza Marchand (41), wat ‘n professionele tennisafrigter is, het die bloeisels by die Dalview Tennisklub bewonder.
Hopelik is dit ‘n teken dat die Somer sterk op pad is.
Lees ook: First-ever East Rand Spring Festival
Five reasons to celebrate Heritage Day
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



