Local newsNews

San Michele hou opedag

'n Konsert sal deur die pasiënte opgevoer word en die publiek is welkom.

‘n Opedag word op 4 November by die San Michele Tehuis gehou.

Die tehuis is ‘n tuiste vir verstandelik- en liggaamlik gestremde persone en daar word ook na psigiatriese pasiënte omgesien.

‘n Konsert sal deur die pasiënte opgevoer word en die publiek is welkom.

Die tehuis is te Hannes Visagiestraat 266, Withok geleë.

Die opedag vind vanaf 10.30vm tot 2nm plaas. Besoekers sal verversings kan koop.

Lees ook:

Charity Mile raises R80 000 for San Michele

Muriel Brand Skool kry welkome skenking van Just Wheels Motorklub

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button