Graad twee se top presteerders en wisseltrofeewenners in die verskillende klasse is (van links): Mia Pretorius, Moncheri van der Merwe en Nikita Steenkamp.
Graad drie se top presteerders en wisseltrofeewenners in die verskillende klasse is (van links): Ewald Benade, Nikita Rabie, Eleanor Maredi en Duan Conradie. Afwesig: Kaylee-Ann Troskie.
Graad een se top presteerders en wisseltrofeewenners in die verskillende klasse is (van links): Shanika Venter, Abbigail Vorster, Zeldene Rabie en Rabbat Hussain.
Die kultuurbeker vir die jaar is aan Abigail Botha toegeken.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!