Local newsNews

Kinderhuis sê dankie vir ondersteuning

Verskeie organisasies, besighede en individue het verlede Donderdagaand ’n gesellige geleentheid by die East Rand Childrens Haven bygewoon en erkenning vir hul bydraes aan die kinderhuis ontvang.

Direkteur Wendy Murphy het verduidelik dat die kinderhuis nie kan voortbestaan sonder die volgehoue ondersteuning van die publiek en sakesektor nie.

Lees ook: MTB race does its bit for charity again

It’s almost time for the Toy Run

Veerpyltjieklub reik uit na die gemeenskap

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button