Hulle is (van links): Saskia van der Walt (onder hoofdogter) Gabriel Schoultz (onder hoofseun) Abigail Maritz (hoofdogter) Francois Japp (hoofseun) Wayde McCrate (onder hoofseun) Arina Nel (onder hoofdogter).
Victor Naudé, ‘n graad sewe leerder aan Laerskool Die Arend het tydens die skool se prysuitdeling die twee top toekennings in ontvangs geneem. Hy is die Arend van die Jaar asook die Dux-leerling.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!