NewsSchools

Klein Arendjies is nou reg om die nes te verlaat

Die graad R-leerders van Laerskool Die Arend het onlangs hul gradeplegtigheid by die skool gehad en die kleingoed is nou reg om hul skoolloopbaan aan te pak.

Benewens die gradeplegtigheid kon die ouers ook ‘n konsert, wat deur die jongspan opgevoer is, geniet.

Lees ook: Pret by die Boeremark

Bejaardes sluit die jaar af met ‘n vrolike Kersete

We want to hear from matric achievers

Follow us:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button