Editor's noteNewsSchools
Die Anker baan die weg vir die toekoms
Meer as 70 uitstallers het onlangs aan Hoërskool Die Anker se jaarlikse loopbaanskou, wat by die skool gehou word, deelgeneem.
Vanjaar was die vyfde jaar wat die skool die skou, wat deur verskeie ander omliggende skole bygewoon is, aangebied het.
Die loopbaanskou is ’n vaste instelling op Die Anker se jaarprogram en word baie goed ondersteun.
Lees ook: Ankers skop die atletiekseisoen af
Graad nege-, 11- en 12-leerders kon die verskillende stalletjies besoek om uit te vind watter moontlike beroepe daar is, asook watter vakke nodig is vir spesifieke beroepe.
Volg ons:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!










